Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Woonstelle
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
WOONSTEL PRIVAAT TE HUUR QUEENSWOOD  WOONSTEL PRIVAAT TE HUUR QUEENSWOOD  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

WOONSTEL PRIVAAT TE HUUR QUEENSWOOD

R6 000.00

DRINGENDE PRIVAAT VERHURING

Queenswood. Sonnige en ruim 2 slaapkamer woonstel met ingeboude kaste, badkamer en aparte toilet, sit-eetkamer en kombuis op die 2de vloer.  Kompleks braai en speel area.

Veilige parkering.

Om die hoek van 'n pragtige nuwe Winkelsentrum, Gym, Queens Corner, Mediese sentrum en Apteek.

10 Minute van Tukkies en Steve Biko Hospitaal.

Beskikbaar: 1 Februarie 2019

Huur: R6 000 per maand. Elektrisiteit uitgesluit. Deposito - R6 000

Jammer, geen troeteldiere nie.

Geen agente.

Kontak: Connie /Johannes 0728264119

0658848969 net WhatsApp

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Woonstelle

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Woonstelle.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hanlie booyse du toit sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hanlie booyse du toit
Alle advertensies deur Hanlie booyse du toit.
'n soeknet lid sedert 2019-01-30.
Presidensia - Kroonstad - Vrystaat
Kaart vir Presidensia,Kroonstad,Vrystaat,Suid Afrika

151 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-30 15:49:23.
WhatsApp Iemand.
 

2019-04-18 14:31:45 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.34025 sekondes vir 3.80.128.196