Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Wit man soek werk Wit man soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

Wit man soek werk

Hi ek is opsoek na werk in logistics het meer as 15 jaar odervinding.Kan van a-z doen.Ek is enkle loopen hardwerkend en nie bang vir die lang uure nie. Net een probleem ek het alles in my lewe verloor so het nie vervoer op die oomlik nie ma sal plan amaak om so gou moontlik we te kry a ek 2de kans kry ek was geleer om eerlik en oopkaarte te speel dis hoekom ek die noem van begin af. Ek is vanaf Pretoria beryt om te verhuis om nader aan werk te kom.Ek het baie gooie ondervinding op Compu-Clearing Assycuda ensv skakel my gerus om meer uit te vind oor my julle sal nie spyt wees nie ek soek net 2de kans dis al wat ek vra .Groete Nicolaas Botha
Adverteer nou GRATIS in Invoer en Uitvoer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Invoer en Uitvoer.

 
Kontak Nicolaas78 via e-pos.
Selfoon Nommer:0842230710
Geadverteer deur: Nicolaas78
'n soeknet lid sedert 2018-02-17.
Alle advertensies deur Nicolaas78.

Pretoria - Gauteng
Kaart vir Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

226 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-17 22:01:44.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-19 04:15:11 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.21122 sekondes vir 34.229.140.153