Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Wit man soek dringend werk Wit man soek dringend werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Wit man soek dringend werk

Hi ek is wit man van 39 wat baie dringerned werk soek.Ek is beryd om te leer skofte te werk lang ure ook.Ek het motor en motorfiets lic. Ek kom uit Logistics agtergrond invoer en uitvoer ma sal eenige werk aanvat. Ek bly in Pretoria beryd om te verhuis enige plek ek is enkel loopend geen kinders geen familie nie so did sal nie in my pad kom nie.Enige imand wat my kan help met werk kan my skakel ek het nie vervoer nie ma sal so gou moontlik reel as ek begin werk. Ek het alles verloor wat ek gehad het en vra 2 de kans om my lewe we reg te kry. Ek is onmiddelik beskikbaar en kan eenigetyd verhuis. Ek is betroubaar en kan op my voete dink en aleen werk sonder opserwasie. Ek is nie lui nie en neem my werk baie erinstig weet da is min werk da buite. Wees geseun en skakel my asb as julle enige its vir my het 

 Groete

 Nicolaas Botha 0842230710

Vorige2 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

 
Kontak Nicolaas78 via e-pos.
Selfoon Nommer:0842230710
Geadverteer deur: Nicolaas78
'n soeknet lid sedert 2018-02-17.
Alle advertensies deur Nicolaas78.

Pretoria - Gauteng
Kaart vir Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

246 besigtigings.
Geadverteer op 2018-02-18 09:34:16.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-19 05:29:06 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.23790 sekondes vir 54.80.219.236