Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Wildsplaas Werk Gesoek Wildsplaas Werk Gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Wildsplaas Werk Gesoek

R4 000.00
Foto 1: Wildsplaas Werk Gesoek

Ek is 'n 19 jarige Suid-Afrikaanse seun wat graag op 'n Wildsplaas wil werk en woon.  Ek was die afgelope nege (9) maande 'n student aan die Noord Kaapse Natuur Akademie te Douglas waar ons eerstehandse kennis en ervaring opgedoen het in die hantering van wild asook die toerisme bedryf.  Ek is vaardig met my hande en staan nie terug as dit by hande vuilmaak kom nie.  Ek het as Vrywilliger gewerk gedurende Desember 2015 by die Moholoholo Rehabilitasie Sentrum in Hoedspruit waar ons algemene instandhoudingswerk gedoen het soos bv die skoonmaak van dierehokke asook die versorging van diere wat gerehabiliteer word. Ek is bereid om hard te werk indien u my 'n kans sou gee.
Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Telefoon Nommer:0837077950
Selfoon Nommer:0837077950
Geadverteer deur: Eloisepetzer.
'n soeknet lid sedert 2017-10-10.
Alle advertensies deur Eloisepetzer.
Langenhovenpark - Vrystaat
Kaart vir Langenhovenpark,Vrystaat,Suid Afrika

33 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-10 19:47:57.
WhatsApp Iemand.
 

2017-10-19 12:59:03 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 1.38981 sekondes vir 54.224.43.96