Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

wil graag op n plaas gaan bly en werk » Skoolverlater » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

wil graag op n plaas gaan bly en werk wil graag op n plaas gaan bly en werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

wil graag op n plaas gaan bly en werk

hallo almal hoop dit gaan goed ek is gerhard maritz ek is 23jaar oud en wil bitter graag op n plaas gaan bly en werk ek wou en sal baie graag n boer wil word ek bly in springs ek is hardwerkend en bereid om te leer diere en natuur is my passie as daar enige boere is wat so gaaf sal wees om my n boerseun te kan maak en werk op n plaas kan gee sal dit opreg waardeur word ek het nie matriek nie net graad 10 ek het n geldige bestuur licensie en is nie lui nie bronkhorspruit sundra delmas en daardie tipe omgewins sal waardeur word baie dankie jy kan my whatsapp of email op 062 944 3545 of gmaritz@gmail.com God seen jou
Vorige3 van 15Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater.

Kontak Maritz#3 via e-pos.
Selfoon Nommer:062 944 3545
Geadverteer deur: Maritz#3
'n soeknet lid sedert 2017-01-16.
Alle advertensies deur Maritz#3.

Leachville - Gauteng

738 besigtigings.
Geadverteer op 2017-01-16 12:34:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.