Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom speel en wen!
Werkswinkel Tegnikus Werkswinkel Tegnikus  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

Werkswinkel Tegnikus

Foto 1: Werkswinkel Tegnikus

Maskam Water het 'n vakature vir ʼn Tegnikus. 

 

Ons is ʼn Maatskappy wat waterverwante produkte (rioolsuiwering sisteme, gryswaterstelsels ens.) vervaardig, invoer en versprei oor die hele Sub-Sahara Afrika.

 

·         Kandidaat moet rioolstelsels, gryswaterstelsels en verwante produkte bou

·         Pompe en elektriese toerusting kan herstel

·         Netheid van werkswinkel

·         Vlot in beide Engels en Afrikaans wees.

 

Kandidaat moet ʼn geldige bestuurslisensie hê en so spoedig moontlik kan begin.

 

Salaris onderhandelbaar.

 

Sou u belangstel, stuur u CV aan work@maskam.co.za .

1 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vervaardiging.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Maskam water sal kan kontak.
Geadverteer deur: Maskam water
Alle advertensies deur Maskam water.
'n soeknet lid sedert 2018-06-04.
Brackenfell - Wes Kaap
Kaart vir Brackenfell,Wes Kaap,Suid Afrika

183 besigtigings.
Geadverteer op 2018-06-04 13:47:17.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-24 23:15:38 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.04899 sekondes vir 54.80.58.121