Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Werk op Wildsplaas » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Werk op Wildsplaas  Werk op Wildsplaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Werk op Wildsplaas

R15 000.00
53 jarige man. Baie fiks en gesond. Oud SAPD rang Kaptein. Ondervinding in Wild en lewendehawe diefstal beheer. Opleiding van polisie reseviste en skietbaan. Herstel en instandhouding van Boilers asook valves en stokers. Projeksie Bestuurder op Konsstruksie van Grootste laboratorium in Afrika. Operasionele Bestuurder sekuriteit vir Lonmin myn groep.Tans bestuurder op komkommerplaas, oes verpakking plaagbeheer loodgieter algemene instandhouding oprig van tonnel ens.
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Steen sal kan kontak.
Geadverteer deur: Steen
Alle advertensies deur Steen.
'n soeknet lid sedert 2015-06-17.
Brits - Noordwes

1760 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-17 14:33:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.