Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUUR » Diens Verskaffing » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUUR VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUUR  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUUR

R1.00
Foto 1: VRYSKUT JAG EN PLAASBESTUUR

GAAN U MET VAKANSIE OF IS DALK SIEK?  SKAKEL MY OM U PLAAS OP TE PAS EN TE SORG DAT ALLES REG LOOP IN U AFWESIGHEID.  EK HET 15JR ONDERVINDING IN JAG, PLAASBESTUUR EN MET BUITELANDSE ASOOK SUID-AFRIKAANSE GASTE. EK DOEN VRYSKUT WERK, DUS IS U NIE GEBIND OM IEMAND PERMANENT AAN TE STEL NIE. VAN 'N WEEK TOT 'N MAAND OF MEER IS MOONTLIK.  EK REIS ORAL IN SA.  EK VERSKAF 'N INDIWIDUELE KWOTASIE WAT UITGEWERK WORD VLG DIE WERK WAT GEDOEN MOET WORD OP DIE PLAAS ASOOK DIE GROOTTE VAN DIE PLAAS ENS.  KONTAK MY VIR ENIGE NAVRAE, ENIGE SOORT PLAASWERK ASOOK SEKURITEIT OP PLASE SOOS TEENWILD DIEFSTAL, HEININGS PATROLEER ENS.  SERTIFIKATE, CV, LISENSIE, ID EN VERWYSINGS IS BESKIKBAAR OP AANVRAAG.  CHRIS RICHARDS 0763962312 OF CHRISCZ550@GMAIL.COM 

 

Vorige17 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Kontak Chris richards via e-pos.
Telefoon Nommer:0763962312
Selfoon Nommer:0763962312
Geadverteer deur: Chris richards
'n soeknet lid sedert 2015-11-03.
Alle advertensies deur Chris richards.

Vereeniging - Gauteng
Kaart vir Vereeniging,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.5969312, 27.9014654

1294 besigtigings.
Geadverteer op 2015-11-03 11:56:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.