Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Voertuig 'detailing' en 'PDR' tegnikuste Oos London » Motor Bedryf » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Voertuig 'detailing' en 'PDR' tegnikuste Oos London Voertuig 'detailing' en 'PDR' tegnikuste Oos London  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Voertuig 'detailing' en 'PDR' tegnikuste Oos London

R7 000.00
Foto 1: Voertuig 'detailing' en 'PDR' tegnikuste Oos London

2 poste beskikbaar in Oos london. Ondervingding sal voordeel wees. Geldige bestuurslisensie is verpligtend aangesien ons n mobiele diens aanbied. Kandidate moet goeie verwysings he, geen kriminele rekord nie en selfstandig en sonder toesig kan werk. Ons diens die hele Oos Kaap vanuit Oos London so tegnikuste slaap soms uit op ander dorpe. Kandidate moet bereid wees om vir ten minste n maand in Pretoria verdere opleiding te kry. Ons bied n basiese salaris met prestasie bonusse, die salaris vlak sal onderhandel word na afloop van keuring.
1 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Motor Bedryf.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ccv sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ccv.
'n soeknet lid sedert 2021-08-31
Alle advertensies deur Ccv.
Irene Ext 44 - Pretoria - Gauteng

346 besigtigings.
Geadverteer op 2021-08-31 07:08:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.