Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Godsdienstig
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Vlug Maat Vlug Vlug Maat Vlug  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Vlug Maat Vlug

R50.00
Foto 1: Vlug Maat Vlug

VLUG MAAT VLUG is die verhaal van Nicky Cruz, wat ’n lewe van jeugmisdaad agtergelaat het om ’n dienaar van Jesus te word. Dit het al die eienskappe van ’n tragedie, geweld en intrige, plus die grootste element van alle bestanddele – die krag van die evangelie van Jesus Christus.

 

Skrywers: Nicky Cruz, in medewerking met Jamie Buckingham

Vertaal deur Weitz Botes

Sagteband

275 bladsye

Goeie toestand

Kontak 0713179508
1 van 12Volgende
Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Cornelis janse sal kan kontak.
Geadverteer deur: Cornelis janse
Alle advertensies deur Cornelis janse.
'n soeknet lid sedert 2018-01-17.
Eldoraigne - Centurion - Gauteng
Kaart vir Eldoraigne,Centurion,Gauteng,Suid Afrika

1676 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-17 19:06:23.
WhatsApp Iemand.
 

2018-08-20 22:13:24 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.06451 sekondes vir 54.80.208.105