Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Vervoer Vereeniging ? OR Tambo Lughawe Vervoer Vereeniging ? OR Tambo Lughawe  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

Vervoer Vereeniging ? OR Tambo Lughawe

R200.00

Ek is dringeng opsoek na n saamry geleentheid vir my pa Dinsdag 23/01/2018 vanaf Vereeniging (Duncanville) na OR Tambo Lughawe, hy moet 8:30 die oggend op lughawe wees. Hy gee nie om as hy baie vroer daar moet wees nie.

Asook n geleentheid 24/01/2018 Woensdag weer terug vanaf OR Tambo na Vereeniging (Duncanville) enige tyd vanaf 5 uur die middag.

 As enige iemand kan help sal dit waardeur word, hy het werksgeleentheid gekry , maar het nie die vervoer nie. 

Vorige2 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Vervoer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Vervoer.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Mr sal kan kontak.
Geadverteer deur: Mr.
'n soeknet lid sedert 2018-01-18
Alle advertensies deur Mr.
Vereeniging - Gauteng
Kaart vir Vereeniging,Gauteng,Suid Afrika

505 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-18 14:31:38.
WhatsApp Iemand.
 

2018-08-20 22:13:29 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.03396 sekondes vir 54.80.208.105