Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Tegnies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verskaf opleiding Elektries, Meganies, Operateur opleiding » Tegnies » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Verskaf opleiding Elektries, Meganies, Operateur opleiding Verskaf opleiding Elektries, Meganies, Operateur opleiding  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verskaf opleiding Elektries, Meganies, Operateur opleiding

Foto 1: Verskaf opleiding Elektries, Meganies, Operateur opleiding

Ek is geregistreer by die volgende SETA"S - 

Merseta geregistreer  as fasiliteerder, Assessor en Moderator - Ek het n Nasionale sertifikaat om opleiding te kan gee in Meganiese Engineering - Hydraulics, "pipe fitting", "machining and tooling". Verskaf ook opleiding op "earthmoving masjiene"

Teta geregistreer as fasiliteerder, Assessor en Moderator - Het Nasionale sertifikaat om opleiding te kan verskaf op enige "lifting machine operations" Kan ook persone toets op Kode 14 voertuie, kan ook self bestuur. Is in besit van n kode 14 voertuig lisensie. (PDP dangerous goods).

SASETA geregistreer as fasiliteerder, Assessor en Moderator - Elektries opleiding

Ek is in besit van al die oorspronklike dokumente indien dit benodig word. 

 

 

1 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

Kontak Cjb via e-pos.
Telefoon Nommer:0117405404
Selfoon Nommer:0781150114
Geadverteer deur: Cjb
'n soeknet lid sedert 2020-04-27.
Alle advertensies deur Cjb.

Brakpan - Gauteng

108 besigtigings.
Geadverteer op 2020-04-27 10:57:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.