Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verkoops Konsultante » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verkoops Konsultante Verkoops Konsultante  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verkoops Konsultante

Verkoops Konsultante

 

Ons hoofkantoor is drindend opsoek na Verkoops Konsultante in Centurion en omliggende areas rond om Pretoria.

As verkope jou passie is en jy alles sal insit om jou doelwitte te bereik, is dit die pos vir jou.

Vereistes

1.       Moet tweetalig wees in Afrikaans en Engels.

2.       Eie goeie betroubare vervoer hê.

3.       Moet doelgerig wees.

Pakket

1.       Volledige opleiding

2.       Onbeperkte kommissie en incentives.

Kom as jy voel jy is die regte kanidaat skakel ons nou.

 

Vorige8 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Claudia sal kan kontak.
Geadverteer deur: Claudia.
'n soeknet lid sedert 2017-03-22
Alle advertensies deur Claudia.
Rayton - Gauteng

763 besigtigings.
Geadverteer op 2017-03-22 13:50:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.