Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verkoops Konsultant (Voordele is ingesluit) » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verkoops Konsultant (Voordele is ingesluit) Verkoops Konsultant (Voordele is ingesluit)  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verkoops Konsultant (Voordele is ingesluit)

R5 500.00

Die maatskappy  spesialiseer in uitgaande verkoope van versekering en kosmetiese produkte.
Alle verkoope word uitgevoer met behulp van gekwalifiseerde kontakte, Dus is geen “Cold Calling” betrokke nie. 
Alle personeel word vir die volgende opgelei.
·         Produk voordele
·         Beswaar hantering
·         Verkoops tegniek
Tydens die opleidings tydperk sal die maatskappy 100% bydrae gee vir Gautrein kostes. Met jou permanente posisie sal die maatskappy nog 50% bydra.  Alle permanente personeel ontvang ook 50% vir mediese fonds.  Elke 6maande het jy ook die geleentheid om te groei in die maatskappy.
 
Tweetalig in Afrikaans & Engels
Matiek sertifikaat
± 2 jaar werkservaring 
 stuur asb jou CV na my toe mariska@necs.co.za 

Vorige26 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Mariska123 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Mariska123
Alle advertensies deur Mariska123.
'n soeknet lid sedert 2013-05-22.
Dunswart - Benoni - Gauteng

14310 besigtigings.
Geadverteer op 2013-05-22 14:43:43.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!