Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verkoop a verteenwoordiger » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verkoop a verteenwoordiger Verkoop a verteenwoordiger  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verkoop a verteenwoordiger

R15 000.00
Basiese salaris van R 5 000,00 met n selfoon toelaag per maand.
Goeie kommissie struktuur met addisionele bonus struktuur.
Kommissie en bonus struktuur is afhangend van totale Verkope geduurende 'n maand. 
 
 
 
Nodig om koue roeping te kan behartig Ken verkope siklus Ken verkope gebieds bestuur Beskik verkoops- en onderhandeling vaardighede
Ken basiese wins, verlies en bruto formules Self Gemotiveerde persoon met uitstekende mense vaardighede
Vlot in Afrikaans en Engels
Moet beskik oor 'n geldige bestuurslisensie en voertuig

Vorige10 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Telefoon Nommer:0128091426
Selfoon Nommer:0836031683
Geadverteer deur: Samantha.
'n soeknet lid sedert 2016-08-22.
Alle advertensies deur Samantha.
Silver Lakes - Pretoria - Gauteng

1310 besigtigings.
Geadverteer op 2016-08-22 11:43:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.