Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi

R750 000.00
Foto 1: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi
Foto 2: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi
Foto 3: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi
Foto 1: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi
Foto 2: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi
Foto 3: Verdien R10 000 eenmalige-voorstellingsfooi

Verdien R10 000 voorstellingsfooi – Wanneer jy iemand verwys en die koop gaan suksesvol deur vir ‘n erf in die omgewing van 
Weskaap (Wynlande) tussen Kaapstad en Somersetwes. 

Die erf (540 sq/m) is geleë in ‘n sekuriteitskompleks met voorafgoedgekeurde bouplanne in veskillende style.

Fotos wys:  
Een van die boustyle wat beskikbaar is
Uitsig vanaf die wynland oor die sekuriteitskompleks met ‘n blik op die Helderberge.
Lowergroen velt in die somer.
Laerskool  - 2.91 Km
Hoërskool - 2.98 Km
Inkopiesentrum - 4.68 Km
Sapd - 2.57 Km
Somerset West - 9 Km
Stellenbosch Universiteit - 20 Km
Kaapstad Lughawe - 22 Km

Prys is R750 000 onderhandelbaar.  Navorsing wys pryse tot R900000 vir hierdie grootte erf. 

Belangstellendes "message" my asseblief met die besonderhede van jou verwysing. 
Ek kontak dan jou verwysing en tref reëlings om die erf te gaan besigtig. 
Die koop word deur ‘n prokureurskantoor gehanteer.  Die prokureur betaal jou jou voorstellingfooi op registrasie van erf.

Hierdie is 'n privaatverkope en GEEN agente asseblief.
Vorige17 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tamilyn sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tamilyn
Alle advertensies deur Tamilyn.
'n soeknet lid sedert 2015-04-21.
Faerie Glen - Pretoria - Gauteng

1663 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-21 21:12:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.