Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verblyf op plaas in ruil vir toesig » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verblyf op plaas in ruil vir toesig Verblyf op plaas in ruil vir toesig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verblyf op plaas in ruil vir toesig

Onafhanklike egpaar, selfversorgend, word gesoek om algemene toesig te hou oor klein boerdery by Vrede.  Gratis verblyf in ruil vir dienste verrig.  Moet verantwoordelik wees en toesig kan handhaaf oor arbeiders en algemene aktiwiteite.  Moet fisies gesond wees.
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Hancke via e-pos.
Telefoon Nommer:0825775185
Geadverteer deur: Hancke
'n soeknet lid sedert 2020-10-13.
Alle advertensies deur Hancke.

Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga

87 besigtigings.
Geadverteer op 2020-10-13 23:05:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.