Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Veelsydige Plaas Werktuigkundege Veelsydige Plaas Werktuigkundege  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

Veelsydige Plaas Werktuigkundege

Foto 1: Veelsydige Plaas Werktuigkundege

Werktuigkundige BESKIKBAAR :

Senior Mech, 20+ jaar ondervinding

Diesel + Petrol + basiese Auto elek.


Landbou / Vervoer / Bosbou ervaring

Engine herbou, ratkas & diffherstel ens.

Maak reg was ander "instuur" en spaar so baie vir werkgewer

Werkswinkel bestuur ervaring - jobcards, timesheets, parte bestel, stock, ens.

Eie profesionele gereedskap

Eie privaat vervoer

 

Kan onafhanklik werk

Netjies, sober gewoontes 

Soek werk op plaas of in Landbou bedryf

Verkies permanent, maar sal kontrakwerk oorweeg

Kan verhuis in Weskaap omgewing

Kontak Kallie (SMS indien geen antwoord)

0829674528

Vorige6 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Kallie58 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Kallie58
Alle advertensies deur Kallie58.
'n soeknet lid sedert 2018-09-05.
Boardwalk - Oos Kaap
Kaart vir Boardwalk,Oos Kaap,Suid Afrika

27 besigtigings.
Geadverteer op 2018-09-05 10:11:52.
WhatsApp Iemand.
 

2018-09-24 23:32:24 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.05205 sekondes vir 54.80.58.121