Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Veevoer » Kuilvoer
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Veekunde Student verlang werk » Veevoer » Kuilvoer » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Veekunde Student verlang werk Veekunde Student verlang werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Veekunde Student verlang werk

R1.00

Ek is tans 'n geregistreede Veekunde student by Peritum Agri in Bloemfontein. Dit is n 2 jaar deeltydse diploma.

Ek het 3 jaar w  erks ondervinding wat insluit die versorging, hantering en bemarking van Bees, Skaap, vark en hoenders.

Ek is ook n geregistreede Skaap & Bok insimineerder. 

Ek werk al 5 jaar lank in my vrye tyd op 'n Wildsplaas in Bloemfontein. Hier het ek ondervinding opgedoen in jag, wild aankope, v  leis verwerking en die algemene omsien en welstand van oorseese jagters.

Ek is 'n positiewe jong man vol energie en hou daarvan om probleme op te los. Ek is vol selfvertroue en het sterk morele waardes en beskik oor werks etiket.

Ek glo ek kan my ondervinding en agtergrond gebruik tot aanwins.&n  bsp;

 

Vorige3 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kuilvoer

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kuilvoer.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Groot5 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Groot5
Alle advertensies deur Groot5.
'n soeknet lid sedert 2019-08-01.
Wonderboom - Pretoria-Noord - Gauteng

57 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-01 09:10:13.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.