Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Wild
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Veekunde Student verlang werk » Lewende Hawe » Wild » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Veekunde Student verlang werk Veekunde Student verlang werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Veekunde Student verlang werk

R1.00

Ek is tans 'n geregistreede Veekunde student by Peritum Agri in Bloemfontein. Dit is n 2 jaar deeltydse diploma.

Ek het 3 jaar werks ondervinding wat insluit die versorging, hantering en bemarking van Bees, Skaap, vark en hoenders.

Ek is ook n geregistreede Skaap & Bok insimineerder. 

Ek werk al 5 jaar lank in my vrye tyd op 'n Wildsplaas in Bloemfontein. Hier het ek ondervinding opgedoen in jag, wild aankope, vleis verwerking en die algemene omsien en welstand van oorseese jagters.

Ek is 'n positiewe jong man vol energie en hou daarvan om probleme op te los. Ek is vol selfvertroue en het sterk morele waardes en beskik oor werks etiket.

Ek glo ek kan my ondervinding en agtergrond gebruik tot aanwins. 

 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Wild

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wild.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Groot5 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Groot5.
'n soeknet lid sedert 2019-08-01
Alle advertensies deur Groot5.
Pretoria - Gauteng
Kaart vir Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7478676, 28.2292712

30 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-01 09:12:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.