Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord » Huur » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.88Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.66Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.05Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.57Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.01Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.61Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1649Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1436Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.35Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.86Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.03Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.54Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.54Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.62Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.05Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2369Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.94Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0549Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0501Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.28Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.44Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.00Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.58Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.94Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.32Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.31Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0352Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1650Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.31Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7459Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9802Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2815Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0019Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.18Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0018Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5320Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.20Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.19Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0096Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0354Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.20Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0872Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0191Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.05Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.05Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4544Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.18
Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord

R10 000.00
Foto 1: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 2: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 3: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 4: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 5: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 1: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 2: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 3: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 4: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord
Foto 5: Vasbyt woning in Westerbloem Aftree Oord

Splinternuut ingerigte ten volle gemeubileerde 2 slaapkamer woonstel op 2de verdieping met pragtige panorama uitsig op stad.

Die huurder sal die eerste intrekker wees. Al wat u behoort te doen is om u bagasie uit te pak en kruideniersware aan te koop.  

Voordelige verblyf:

Oorspronklike antieke meubels van kiaat, embuia, geelhout, stinkhout en swarthout, nuut gestoffeer.

Alle linne, breekware en eetgerei verskaf

Elektriese toebehore o.a. wasmasjien, tuimeldroeër, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ketel, broodrooster

Dakwaaier in hoofslaapkamer, muurpaneelverwarmers in sit-, eet- en hoofslaapkamer, ondervloerse verhitting in kombuis, sowel as plafon isolasie

Tweede kamer kan ingerig word na u keuse, studeerkamer of twee enkelbeddens

Ruim losstaande enkelmotorhuis met afstandbeheerde deur en netjiese rakke.

24 Uur sekuriteitswag en-hek by ingang.

Etes en skoonmaakdienste beskikbaar

Geleë in kompleks met versorgingsoord

Prys R 10,000, water en elektrisiteit uitgesluit.

Mev Henriette Greyling 084 460 8094 of getsgreyling@lantic.net

 

Vorige40 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Gets via e-pos.
Telefoon Nommer:0844608094
Selfoon Nommer:0844608094
Geadverteer deur: Gets
'n soeknet lid sedert 2013-02-15.
Alle advertensies deur Gets.

Wilropark Uit 3 - Roodepoort - Gauteng

7921 besigtigings.
Geadverteer op 2013-02-15 16:40:45.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!