Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Uitstekende Wire Hair Terriers » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Uitstekende Wire Hair Terriers Uitstekende Wire Hair Terriers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Uitstekende Wire Hair Terriers

R4 000.00

Ek het 1 tefie & 5 reuntjies Wire Hair Terriers beskikbaar. Hulle is KUSA geregistreerd, het die mikroskyfie, is ingeent en ontwurm.

Moeder is 'n formidablele jagter en Vader behoort aan die top Wire Hair teler in Suid-Afrika.

Moenie uit mis op 'n geleentheid om die beste van die beste te besit nie, kontak Theresa vandag nog.

Vir foto's kan jul my gerus e-pos.

Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Kontak Jdpplaveisel@nwisp.co.za via e-pos.
Selfoon Nommer:0832455772
Faks Nommer:0866974943
Geadverteer deur: Jdpplaveisel@nwisp.co.za
'n soeknet lid sedert 2008-12-04.
Alle advertensies deur Jdpplaveisel@nwisp.co.za.

Lichtenburg - Noordwes

3849 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-20 10:39:57.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.