Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

TWEEDE HANDSE CONVEYOR BELT » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

TWEEDE HANDSE CONVEYOR BELT TWEEDE HANDSE CONVEYOR BELT  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

TWEEDE HANDSE CONVEYOR BELT

R60.00

Ons verkoop tweede handse conveyor belt vir verskillende gebruike soos:

1.As matte agter op voertuie en trekwaens asook trokke vir beskerming

2.Boog winkels en skietbane gebruik dit vir skiet as stop punte

3.Wild vangers of telers maak daarvan gebruik om boma's te vervaardig

4.Boere of vee krale maak daarvan gebruik om krale te vervaardig

5.Mense maak voerbakke daarvan vir wild of vee

6.Perd teler gebruik dit vir vloer in die stalle

7.Ons maak droppers van die conveyor belt vir span van heinings op plase ens. Die droppers bestaan uit 2 lengtes van: 2.4 m en 4 voet.

Vir enige navrae in verband met dit kontak my gerus op: 083 649 2639 of e-pos my: ruchelmuller.ecbelting@gmail.com

Vorige32 van 43Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Ruchel via e-pos.
Telefoon Nommer:-
Selfoon Nommer:0836492639
Geadverteer deur: Ruchel
'n soeknet lid sedert 2012-02-13.
Alle advertensies deur Ruchel.

Benoni - Gauteng

9945 besigtigings.
Geadverteer op 2012-02-13 13:26:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.