Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Huishulp
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tuisversorger of Metgesel vir Alzheimer Bejaarde Tuis » Huishulp » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Tuisversorger of Metgesel vir Alzheimer Bejaarde Tuis Tuisversorger of Metgesel vir Alzheimer Bejaarde Tuis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tuisversorger of Metgesel vir Alzheimer Bejaarde Tuis

Foto 1: Tuisversorger of Metgesel vir Alzheimer Bejaarde Tuis

Goeie dag

Ek is n 51 jarige dame opsoek na Au Pair werk of Metgesel vir Alzheimers Bejaarde wat tuis bly en nie alleen gelaat kan word nie.

Ek benodig n inbly posisie asseblief, dit kan deel uitmaak van my salaris voordele,

Ek is tans woonagtig in Port Elizabeth, maar bereid om te verhuis in n radius van 3 ure se ry vanaf Port Elizabeth.

Kontak my gerus indien U n pos beskikbaar het.

 

Groetnis

Mariana 

1 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gypsygirl sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gypsygirl.
'n soeknet lid sedert 2019-10-10
Alle advertensies deur Gypsygirl.
Port Elizabeth - Oos-Kaap

13 besigtigings.
Geadverteer op 2019-10-10 06:21:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.