Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

TROETEL VARKIES » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

TROETEL VARKIES TROETEL VARKIES  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

TROETEL VARKIES

Pragtige klein varkies.  Afrika Kortkop is 'n inheemse ras, dus baie sterk en gesond.  Hulle is liefdevol en is uitgegroei omtrent so groot soos 'n staffie.  Verwysings kan voorsien word.  Kan maklik gevlieg word na groter sentras in SA.  Nou slegs 2 beskikbaar.  Ruelda 082 5501 840

Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Ruelda via e-pos.
Selfoon Nommer:0825501840
Faks Nommer:0866527227
Geadverteer deur: Ruelda
'n soeknet lid sedert 2010-09-12.
Alle advertensies deur Ruelda.

Renosterspruit - Vrystaat

5422 besigtigings.
Geadverteer op 2010-09-12 04:08:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.