Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Traporrel 1887 » Ander Antiek en Versamelbaar » Antiek en Versamelbaar » Soek » soeknet.co.za

Traporrel 1887 Traporrel 1887  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Traporrel 1887

R10 000.00
Foto 1: Traporrel 1887
Foto 2: Traporrel 1887
Foto 3: Traporrel 1887
Foto 4: Traporrel 1887
Foto 5: Traporrel 1887
Foto 1: Traporrel 1887
Foto 2: Traporrel 1887
Foto 3: Traporrel 1887
Foto 4: Traporrel 1887
Foto 5: Traporrel 1887

Traporrel gedatteer 1887 nog in baie goeie werkende toestand. DIE PRYS IS ONDERHANDELBAAR. In familiebesit sedert voor my geboorte. Ek is nou 74jaar.

Rede vir verkoop, my dogter stel gladnie belang in oudhede nie. Kontak my  by 0827836042 om te kom kyk. Ook op whatsapp. Ek bly naby Rayton, Gauteng (Cullinan omgewing).

Vorige2 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander Antiek en Versamelbaar.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Stefanus sal kan kontak.
Geadverteer deur: Stefanus.
'n soeknet lid sedert 2022-02-17
Alle advertensies deur Stefanus.
Rayton - Gauteng

803 besigtigings.
Geadverteer op 2022-02-26 19:19:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!