Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Tolla Tolla  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

Tolla

R18 000.00

Ek is n 35 jarige hardwerkinde man,getroud,het 2 kinders.

Ek het groot geword op n plaas,ek ken en verstaan die plaas omstandighede.

Ek is opsoek na n betrekking op n plaas.

 Ek het kennis in die volgende: Plaasbestuur,Skaap,Bok,Bees. Besproeiing (Spilpinte)Voerkraal ondervinding. Goeie meganiese ondervinding bv. (Trekkers,Implemente) 

Ek het plaasbestuur ondervinding. 

Ek kan goed sweis.-Het my eie sweiswerke besigheid gehad.

Ek kan goed met mense werk-goeie mense verhouding.

 

 Tel: 064 536 4220

Ek wag om graag van iemand te hoor.                                                       

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Tollapj via e-pos.
Selfoon Nommer:0645364220
Geadverteer deur: Tollapj
'n soeknet lid sedert 2017-10-28.
Alle advertensies deur Tollapj.

Hopetown - Noord Kaap
Kaart vir Hopetown,Noord Kaap,Suid Afrika

69 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-28 11:19:19.
WhatsApp Iemand.
 

2017-11-25 03:40:24 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.08374 sekondes vir 54.145.117.60