Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Toesighouer/spuitoperateur/kwaliteitbeheer » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Toesighouer/spuitoperateur/kwaliteitbeheer Toesighouer/spuitoperateur/kwaliteitbeheer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Toesighouer/spuitoperateur/kwaliteitbeheer

R24.00

Getroude kleurling egpaar met 20jr ervaring in die tafeldruif  bedryf soek werk. Man is n ervare spuitoperateur/toesighouer. Man het ook ondervinding in vurkhyser bestuur, wynmaak en olywe pers. Soek verblyf en enige aanbiedinge in bogenoemde velde is welkom. Ons het 2 kinders van 2jr en 8jr. My naam is Deon. Ek is 40jr oud en my vrou is 35, sober gewoontes, hardwerkend en christelike waardes

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Mdu via e-pos.
Selfoon Nommer:0748661165
Geadverteer deur: Mdu
'n soeknet lid sedert 2020-01-02.
Alle advertensies deur Mdu.

Riebeek Kasteel - Wes-Kaap

108 besigtigings.
Geadverteer op 2020-01-02 20:01:18.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!