Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
TOESIGHOUER BESKIKBAAR TOESIGHOUER BESKIKBAAR  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

TOESIGHOUER BESKIKBAAR

R2 500.00
Foto 1: TOESIGHOUER BESKIKBAAR


TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR
Ons soek na 'n Toesighouer-pos.
'n Baie Betroubare en Baie Ervare afgetrede Ambagsman en Dogter, is opsoek 
na 'n geleentheid om u plaashuis
of huis op 'n kleinhoewe of dorpshuis vir u op te pas en instand te hou, en ook 
te beskerm teen vandalisme en diefstal.
Ons verlang asseblief verblyf in die Vrystaat of Noordwes, 
Ons kennis sluit in: elektrisien, herstel water-pompe(elektriese komponent),algemene herstelwerk,verkoelling,
naaldwerk, upholstry, houtwerk, plumbing, verfwerk, onder andere.  
Ons het ook ons eie vervoer, 
Ons het 'n goeie getuigskrif, 
Meer as 10 jaar ondervinding
Ons is stil, selfstandig, sober ten alle tye, selfversorgend.
Salaris is onderhandelbaar.  
Ons is Onmiddelik beskikbaar
Ons sal verhuis. 
Let wel:
Slegs Langtermyn: Langer as 2 jaar, (nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters nie
Geen huise wat in die mark is nie
 Skakel: 076 896 7723


1 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Bonaero Park - Kemptonpark - Gauteng
Kaart vir Bonaero Park,Kemptonpark,Gauteng,Suid Afrika

78 besigtigings.
Geadverteer op 2018-12-10 14:03:25.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-17 14:31:52 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.06855 sekondes vir 54.167.15.6