Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
TOESIGHOUER  TOESIGHOUER  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

TOESIGHOUER

R2 500.00
Foto 1: TOESIGHOUER

 

TOESIGHOUERS ONMIDDELIK BESKIKBAAR

Ons soek na 'n Toesighouer-pos.

'n Baie Betroubare en Baie Ervare afgetrede Ambagsman en Dogter, is opsoek 

na 'n geleentheid om u plaashuis

of huis op 'n kleinhoewe of dorpshuis vir u op te pas en instand te hou, en ook 

te beskerm teen vandalisme en diefstal.

Ons verlang asseblief verblyf in die Vrystaat of Noordwes, 

Ons kennis sluit in: elektrisien, herstel water-pompe(elektriese komponent),algemene herstelwerk,verkoelling,

naaldwerk, upholstry, houtwerk, plumbing, verfwerk, onder andere.  

Ons het ook ons eie vervoer, 

Ons het 'n goeie getuigskrif, 

Meer as 10 jaar ondervinding

Ons is stil, selfstandig, sober ten alle tye, selfversorgend.

Salaris is onderhandelbaar.  

Ons is Onmiddelik beskikbaar

Ons sal verhuis. 

Let wel:

Slegs Langtermyn: Langer as 2 jaar, (nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)

Geen Rondawels nie

Geen Kansvatters nie

Geen huise wat in die mark is nie

 Skakel: 076 896 7723


1 van 11Volgende
Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Petrus Steyn - Vrystaat
Kaart vir Petrus Steyn,Vrystaat,Suid Afrika

87 besigtigings.
Geadverteer op 2018-12-10 14:04:53.
WhatsApp Iemand.
 

2018-12-17 15:09:52 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.07738 sekondes vir 54.167.15.6