Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

The Stone Cottage » Selfsorg Eenhede » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 15.39Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.89Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 19.83Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.11Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.55Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1398Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.86Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.20Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4554Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.88Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 15.46Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0082Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0316Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 15.46Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0741Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0162Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.63Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4090Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.05Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1279Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.91Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.55Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.02Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.03Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.44Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0045Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2149Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.70Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.93Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.73Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0498Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0503Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.02Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.54Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.26Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.89Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 40.19Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.39Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.97Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0327Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1467Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9995Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7935Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8632Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2490Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002
The Stone Cottage The Stone Cottage  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

The Stone Cottage

R2 200.00
Foto 1: The Stone Cottage
Foto 2: The Stone Cottage
Foto 3: The Stone Cottage
Foto 4: The Stone Cottage
Foto 5: The Stone Cottage
Foto 1: The Stone Cottage
Foto 2: The Stone Cottage
Foto 3: The Stone Cottage
Foto 4: The Stone Cottage
Foto 5: The Stone Cottage

Stone Cottage is familie vakansie huis en is gelee in Ramsgate, Kwazulu Natal. 
Ons vra R3200 per nag oor desember tye. R2200 buite seisoen. Daar slaap 8, dis lekker ruim, 2 families kan maklik daar kuier. Daar is 'n dubbel kamer onder met 'n ensuite badkamer. Dan bo is daar kamer met 3 kamers elk met 2 enkel beddens en dan is daar 'n stort en toilet bo ook.
Onder by die leefarea is nog 'n stort en toilet. Die kombuis is tenvolle ingerig vir die wat nog lief is om te kook oor vakansietye, jy hoef ook nie jou hande in water te sit nie want daar is 'n skottelwasmasjien. Die stoep is natuurlik ons gunsteling want daar sit jy met jou glasie wyn en kyk uit oor die pragtige blou see en deel heerlike geselsies. Daar is 'n privaat strandjie reg voor, maklik loopafstand daarnatoe maar Margate en Ramsgate  is 'n katspoegie weg as julle heerlike swemstrand en kuier strand wil he vir die warm somer dae. Baie privaat, karre word parkeer in 2 garages en sekuriteit is gekoppel.

Vorige9 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Selfsorg Eenhede.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Elmarie.nel77@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Elmarie.nel77@gmail.com
Alle advertensies deur Elmarie.nel77@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2017-06-27.
Dipetleloane - Limpopo

700 besigtigings.
Geadverteer op 2017-06-27 14:02:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.