Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar. » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar. Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.

Foto 1: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.
Foto 2: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.
Foto 3: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.
Foto 1: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.
Foto 2: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.
Foto 3: Suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar.

Slegs 'n paar suiwer geteelde Boerboel tewe beskikbaar vir geselekteerde eienaars/telers uit Makulu Lanie Dimo en Voel Gerus Jana . Ouers is geregistreer  by SABBS / Stamboek . SABBS is die enigste wettige organisasie wat Boerboele mag registreer in Suid-Afrika . Pups sal hul geboorte kennisgewing ontvang . Pups is ontwurm , ingeënt en het ‘n mikroskyfie. Hulle gereed vir hul nuwe huise . Ons is geleë in Bloemfontein , vervoer kan gereël word. Vir die prys en enige ander inligting kontak my per epos asseblief. Daar is 'n prys verskil tussen troeteldier kwaliteit en teling. Dit sal privaat met potensiële nuwe eienaars bespreek word.

Makulu Laanie boele - Temperament , balans en aantreklikheid...  Kwaliteit deur bloed lyne!
Vriendelike Groete
Karen. 
Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Makulu laanie boerboele sal kan kontak.
Geadverteer deur: Makulu laanie boerboele.
'n soeknet lid sedert 2015-07-15
Alle advertensies deur Makulu laanie boerboele.
Bloemfontein - Vrystaat

3724 besigtigings.
Geadverteer op 2016-02-09 14:29:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.