Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

STINKHOUT SITKAMERSTEL MET 12 STOELE EN BUFFET » Meubels » Antiek en Versamelbaar » Soek » soeknet.co.za

STINKHOUT SITKAMERSTEL MET 12 STOELE EN BUFFET STINKHOUT SITKAMERSTEL MET 12 STOELE EN BUFFET  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

STINKHOUT SITKAMERSTEL MET 12 STOELE EN BUFFET

R40 000.00
Foto 1: STINKHOUT SITKAMERSTEL MET 12 STOELE EN BUFFET

Hierdie stel is spesiaal vervaardig deur Jonkers in Knysna vir die voormalige Burgermeester 

Om hom te laat maak vandag sal R115 000 kos.  Maar omdat sinkhout onverkrygbaar is, is dit n versamel stuk

Slegs kontant sal aanvaar word.  En die stel moet self afgehaal word.  'n Vakman sal moet saamkom om die blad te verwyder 

Vorige47 van 56Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Meubels.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Magda pretorius sal kan kontak.
Geadverteer deur: Magda pretorius
Alle advertensies deur Magda pretorius.
'n soeknet lid sedert 2015-06-23.
Setaria - Thabazimbi - Limpopo

5618 besigtigings.
Geadverteer op 2015-06-23 11:36:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.