Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Honde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Staffie - Reun hond » Honde » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Staffie - Reun hond  Staffie - Reun hond  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Staffie - Reun hond

Ek is dringend opsoek na 'n goeie liefdevolle huis vir Jock. Hy is in 2014 gebore, opreg geteel. Jock is reggemaak, so hy sal pas by iemand wat net 'n dier wil hê vir sy liefde vir diere.

Jock is 'n pragtige staffie - hy het 'n wonderlike liefdevolle geaardheid en is mal oor mense.

Ek kan ongelukkig nie meer bekostig om na die honde om te sien nie, wil nie hê hulle moet verwaarloos nie.

Indien jy belangstel kontak my asb op 083 407 5062 

Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Honde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Honde.

Kontak Hilary via e-pos.
Selfoon Nommer:0834075062
Geadverteer deur: Hilary
'n soeknet lid sedert 2021-01-20.
Alle advertensies deur Hilary.

Nerina - Durbanville - Wes-Kaap

512 besigtigings.
Geadverteer op 2021-01-20 17:05:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.