Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Skouperde
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Spring Merrie » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Spring Merrie Spring Merrie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Spring Merrie

Scuffle's Song is 'n baie pragtige en brawe jong Thoroughbred merrie.  Sy is 3 jaar oud en 15.3 Ha hoog.  Amper swart met Diamand bles.  Sy is 'n regte "pleaser" maar nog net bietjie senuwee-agtig weens haar jong ouderdom.   Haar Bloedlyn is as volg:  Pa:  Scuffleburg (VSA), Ma:  Musicanti, Pa van Ma:  National Assembly (CAN). Vir meer inligting of foto's skakel Heidi 072 076 0056 of Kolene 082 787 1369

Vorige2 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skouperde

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skouperde.

Kontak Chelune stalle via e-pos.
Telefoon Nommer:0827871369
Selfoon Nommer:0827871369
Faks Nommer:0182973300
Geadverteer deur: Chelune stalle
'n soeknet lid sedert 2009-08-19.
Alle advertensies deur Chelune stalle.

Potchefstroom - Noordwes

23432 besigtigings.
Geadverteer op 2009-08-19 06:14:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.