Soek Tuisblad » Soek  » Voertuie » Bote
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged » Bote » Voertuie » Soek » soeknet.co.za

Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged

R99 900.00
Foto 1: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 2: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 3: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 4: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 5: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 1: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 2: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 3: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 4: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged
Foto 5: Spoedige Seadoo RXP 215 Supercharged

Vir 'n jetski wat haastig is, skoon is teen 'n prys wat jou nie gaan arm maak nie is die Seadoo RXP 215 Supercharged 'n opsie om te oorweeg.

Meganies is hy reg, sy bakwerk is skoon en trailer is padvaardig.

 

 

Die Seadoo RXP 215 Supercharged sluit in:
*2007 Model
*215Hp Spercharged enjin
*Spasie vir 2 persone
*Jetski Cover
*VTS
*Bouyancy Sertifikaat
*C.O.F. en veiligheidstoerusting is nie ingesluit nie
*Padvaardige trailer

 

 

Ons Bied:
*Finansiering
*Inruilings welkom
*Aflewering landwyd
*Diens voor aflewering

 

As jy belangstel, kontak my Leon by 079 550 4249

Vorige4 van 16Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Bote.

Kontak Koshmarine001 via e-pos.
Telefoon Nommer:0609770916
Selfoon Nommer:0728996197
Geadverteer deur: Koshmarine001
'n soeknet lid sedert 2017-05-25.
Alle advertensies deur Koshmarine001.

Klerksdorp - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Klerksdorp,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

GPS: -26.8598225, 26.6317514

723 besigtigings.
Geadverteer op 2017-05-29 08:36:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!