Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Hotelwese
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Soek werk;  lodge/wilplaas/staproete plaas Soek werk; lodge/wilplaas/staproete plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.

Soek werk; lodge/wilplaas/staproete plaas

       
  Text Box:               

Dame soek nie werk nie maar ‘n leefstyl en die werk is soos ontspanning.  Het jy ‘n klein lodge, staproetes, kampeerterrein, jagplaas ens.  Ek bestuur die plekkie vir jou teen minimale salaris of selfs net verblyf.  Ek bemark ook vir jou.  Kan ook staproetes uitlê en in stand hou.  Gee nie om vir afgeleë of nie krag.  Ondervinding van lodge bestuur en spyseniering.  Kan vir jagters lekker kampkos/boskos maak.  Finansieel heeltemal onafhanklik.  My man het baie goeie pos by landbouverwante maatskappy.  Ons hou altwee van die natuur.  Kinders uit die huis en wil graag in die natuur werksaam wees.  Iewers in Limpopo, nie te ver Noord  nie.  My man moet op gereelde basis in stad wees vir vergaderings.  Kontak Elize:  084 6086 586 of elizemaree@gmail.com

1 van 13Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

 
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Diwad sal kan kontak.
Geadverteer deur: Diwad
Alle advertensies deur Diwad.
'n soeknet lid sedert 2019-01-16.
Wonderboom - Pretoria-Noord - Gauteng
Kaart vir Wonderboom,Pretoria-Noord,Gauteng,Suid Afrika

71 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-16 16:35:40.
WhatsApp Iemand.
 

2019-02-18 02:31:10 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.10100 sekondes vir 54.226.23.160