Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Wild
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk op plaas-Waterberg area » Lewende Hawe » Wild » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Soek werk op plaas-Waterberg area Soek werk op plaas-Waterberg area  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk op plaas-Waterberg area

Goeie dag,ek is n 32 jarige enkellopende man.Ek is tans werksaam as n projek beplanner maar wil graag op n plaas begin werk en my droom volg,ek het n gasvryheidsbestuur diploma gedoen 2jaar voltyds en het 5 ster lodge en hotel praktiese werk gedoen.Ek sal baie graag wil betrokke raak op n lodge of plaas.Ek is ook bereid om my Ph op my eie onkoste te doen.Indien iemand belangstel of van iemand weet wat doen kan julle my gerus skakel.Verkieslik in die thabazimbi,ellisras omgewing.

Baie dankie

Vorige28 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Wild

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wild.

Selfoon Nommer:072 834 8644
Geadverteer deur: Mv10.
'n soeknet lid sedert 2017-02-07.
Alle advertensies deur Mv10.
Vredekloof - Brackenfell - Wes-Kaap

940 besigtigings.
Geadverteer op 2017-02-08 11:34:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!