Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk op plaas of Vakansie oord » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek werk op plaas of Vakansie oord Soek werk op plaas of Vakansie oord  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk op plaas of Vakansie oord

R15 000.00
Foto 1: Soek werk op plaas of Vakansie oord

Het baie jare deeltyds geboer met Stoet Bees ,Skaap,Mielies,Bone,Lusern en verskeie voergewasse.Ook kennis van wild en bestuur van n Vakansie oord. Ek is bereid om vir klein salaris te werk met behuising as deel van salaris (1 afhanklike-vrou)Baie fiks en gesond alhoewel my ouderdom en baie jong ouens sal nie by hou nie.Goeie meganiese agter grond en kan enigiets doen of herstel

 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Nicolaasvr sal kan kontak.
Geadverteer deur: Nicolaasvr
Alle advertensies deur Nicolaasvr.
'n soeknet lid sedert 2013-09-22.
Lydenburg - Mpumalanga

6448 besigtigings.
Geadverteer op 2013-09-22 08:43:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!