Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek werk in Noord Wes area » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

soek werk in Noord Wes area soek werk in Noord Wes area  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek werk in Noord Wes area

Goeiedag. Ek is opsoek na werk in Noordwes area. Ek is n gekwalifisserde automotive machienest. Het my rooi seel gekry in 2009.

Ek het ondervinding op diesel en petrol voertuie ook in hidroliese komponente,ek kan enige sweis werk doen tot implimente bou.

Ek is hardwerkend en altyd reg vir n nuwe uitdaging.Ek is getroud met my eerste kind. Sal verhuis as dit nodig is.  

Vorige11 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Selfoon Nommer:0738024052
Geadverteer deur: Carlo101.
'n soeknet lid sedert 2019-02-21.
Alle advertensies deur Carlo101.
Bellville - Wes-Kaap

312 besigtigings.
Geadverteer op 2019-04-17 14:20:40.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.