Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek Werk Dringend ASSEBLIEF » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek Werk Dringend ASSEBLIEF Soek Werk Dringend ASSEBLIEF  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek Werk Dringend ASSEBLIEF

Ek is 'n jong man wat drignend werk soek op 'n plaas of wildsplaas ek het op 'n plaas groot geword en het bietjie ondervinding van plaas lewe en diere

dus my passie in die lewe om op plaas te werk en met diere. Wil iemand my nie asb 'n kans gee ek is bereid om hard te werk leer vinnig en kan met my hande werk

ASB gee my 'n kans 

Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Telefoon Nommer:0715042564
Selfoon Nommer:0715042564
Geadverteer deur: Gerritbyl.
'n soeknet lid sedert 2014-05-27.
Alle advertensies deur Gerritbyl.
Pretoria - Gauteng

940 besigtigings.
Geadverteer op 2014-05-27 15:14:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.