Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk as Plaasvoorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek werk as Plaasvoorman Soek werk as Plaasvoorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk as Plaasvoorman

Foto 1: Soek werk as Plaasvoorman
Foto 2: Soek werk as Plaasvoorman
Foto 3: Soek werk as Plaasvoorman
Foto 1: Soek werk as Plaasvoorman
Foto 2: Soek werk as Plaasvoorman
Foto 3: Soek werk as Plaasvoorman

Goeie dag

 

Ek is getroud en het 'n seun van drie jaar met ons dogtertjie wat in Maart 2020 gebore sal word en is dringend opsoek na werk op 'n plaas as voorman en of trekker operateur. 

Ek het ondervinding in saai boerdery besproeiing as ook droëland, maar is bereid om vee te leer. 

Het presiese boerdery gedoen met mielies, koring, soyabone, Grondbone, Hawer Gars, katoen en lusern. Het ook met Peakaneute gewerk.  Kan kalibrasie doen op planters en spuite. Kan ook herstel werk doen aan implemente en heinings. Kan ook met GPS en autosteer toerusting werk

Kan Flink dink en vinnig 'n probleem oplos. Is netjies op my self en my werksplek. Ek is ook gewoond om lang ure te werk en selfs deurnag as dit druk tyd is. Het sober gewoontes.  Is tans woonagtig in Tierpoort Pretoria, maar is bereid om te verhuis indien dit nodig sou wees.  Kan my kontak by die volgende indien U 'n pos vir my beskikbaar het. 

E-pos: douwhoniball@gmail.com 

Sell: 0659955215

Alternatiewe nommer: 0761028151 

1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Douw, honiball via e-pos.
Selfoon Nommer:065 995 5215
Geadverteer deur: Douw, honiball
'n soeknet lid sedert 2018-02-28.
Alle advertensies deur Douw, honiball.

Bronkhorstspruit - Gauteng

26 besigtigings.
Geadverteer op 2019-10-30 14:01:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.