Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek plaaswerk (verkieslik) in Vrystaat omgewing » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek plaaswerk (verkieslik) in Vrystaat omgewing  Soek plaaswerk (verkieslik) in Vrystaat omgewing  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek plaaswerk (verkieslik) in Vrystaat omgewing

R15 000.00

Jong seun met vaste beginsels soek plaaswerk, het ondervinding van voorbereiding van lande, saaiery, stropery, sny van gras en baal, spitpinte. Beeste, skape en hoenders.

Het kennis van meganiese instandhouding van voertuie, implimente, trekkers en spilpinte, asook bou van staalstrukture.

Diensaanvaarding so gou moontlik.

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wc sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wc
Alle advertensies deur Wc.
'n soeknet lid sedert 2015-02-12.
Petrus Steyn - Vrystaat

2100 besigtigings.
Geadverteer op 2015-02-12 11:36:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.