Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
Soek Plaas Werk / Bestuurders  50km om Koster Noord-Wes omgewing Soek Plaas Werk / Bestuurders 50km om Koster Noord-Wes omgewing  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Lewensversekering sakpas in jou taal.

Soek Plaas Werk / Bestuurders 50km om Koster Noord-Wes omgewing

R10 000.00

Ek is n hardwerkinde man ( 55 jaar oud gelukkig getroud Rook en Drink glad nie)

Het ondervinding in Spilpunte: mielies en koring 

Droe lande : mielies , sorgum en sonneblom

Ook ondervinding in Bees voerkraal, bees boerdery en skaap boerdery

Basiese instandhouding van alle plaas voertuie en implemente en spilpunte .

Het kode 14 lesensie (Met ervaring)

Vereistes: Voertuig en Behuising 

Kontak Gert v.d Westhuizen Nr. 079 615 28 73 

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

 
Telefoon Nommer:0796152873
Selfoon Nommer:0796152873
Geadverteer deur: Gert07637.
'n soeknet lid sedert 2017-11-12.
Alle advertensies deur Gert07637.
Koster - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Koster,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

29 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-12 19:21:51.
WhatsApp Iemand.
 

2017-11-25 03:41:42 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.06261 sekondes vir 54.145.117.60