SOEK HUIS OP PLAAS » Gesoek en Gevind » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

 Soek Advertensie
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.
SOEK HUIS OP PLAAS SOEK HUIS OP PLAAS  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

SOEK HUIS OP PLAAS

Foto 1: SOEK HUIS OP PLAAS

Noordwes: Wolmaransstad
Ons soek na 'n PLAASHUIS om in te woon.
Sal instandhouding doen en toesig hou.
Het eie vervoer.
Huis moet bewoopnbaar wees asseblief. 
Let wel:
Water en Elektrisiteit is n vereiste 
Slegs Langtermyn: Langer as 2 jaar, (nie vir mense wie net iemand tydens 'n vakansie nodig het nie asseblief?)
Geen Rondawels nie
Geen Kansvatters nie
Geen huise wat in die mark is nie
 Skakel:  0721416832
1 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Gesoek en Gevind.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pensioenaris sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pensioenaris
Alle advertensies deur Pensioenaris.
'n soeknet lid sedert 2018-11-10.
Kroonstad - Vrystaat

289 besigtigings.
Geadverteer op 2019-04-04 11:59:36.
WhatsApp Iemand.