Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Hotelwese
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek graag werk met akkommodasie » Hotelwese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek graag werk met akkommodasie Soek graag werk met akkommodasie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek graag werk met akkommodasie

R3 000.00
Foto 1: Soek graag werk met akkommodasie

Ek is n enkellopende vrou van 38 wat geen afhanklikes het nie . Ek is dringend opsoek na enige werk met akkommodasie . Ek het n volledige CV wat ek kan instuur . Ek het ondervinding as ontvangsdame by n lodge asook n hotel . Ek kan kook en ook huishouding . Ek is n uitstekende kroegdame .Ek is gewillig om te verhuis en sal kan kom waar ek nodig is . Baie dankie .
1 van 17Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Kontak Adellev via e-pos.
Selfoon Nommer:0635795964
Geadverteer deur: Adellev
'n soeknet lid sedert 2021-01-12.
Alle advertensies deur Adellev.

Se 7 - Vanderbijlpark - Gauteng

103 besigtigings.
Geadverteer op 2021-01-14 13:13:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!