Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek dringend werk op n plaas » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

soek dringend werk op n plaas soek dringend werk op n plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek dringend werk op n plaas

Goeiedag my naam is Gavin, ek is opsoek na n werk op n plaas, ek 22 jaar oud en blank, energiek en gesond.ek sal graag wil werk vir goeie christelike boere. Ek sal n goeie aanwins vir julle op die plaas wees. Ek kan enige nutsman takies verrig verder kan ek lyding gee en toesig hou, en ek kan bestuur ek het n lisensie. Ek kan hard werk, maar ek wil graag vir goeie mense werk en daarby ook graag n bestaan kan maak vir myself.  u kan my eigetyd skakel op 0732656558 ek is woonagtig tans in die wes kaap. 
Vorige52 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Telefoon Nommer:0732656558
Selfoon Nommer:0732656558
Geadverteer deur: Gavinrots.
'n soeknet lid sedert 2016-04-02.
Alle advertensies deur Gavinrots.
Kraaifontein - Wes Kaap
Kaart vir Kraaifontein,Wes Kaap,Suid Afrika

911 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-02 08:34:25.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.