Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek dringend plaas bestuurder werk » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

soek dringend plaas bestuurder werk soek dringend plaas bestuurder werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek dringend plaas bestuurder werk

R10.00

EK IS N 32JARIGE WIT MAN GETROUD EN TWEE KINDERTJIES OM TE ONDERHOU EK IS DRINGEND OPSOEK NA N PLAASWERK  AS PLAAS BESTUURDERSNOF VOORMAN

EK IS BAIE BETROUBAAR EN IS GOED IN MY WERK EK HOU VAN NETUID IN MY WERK  EK IS 2TALIG AFR EN ENG EK IS GOED MET SPANWERKE EN KAN DIE VOLGENDE DOEN

ELEKTRIES,SPULPINTE

BEESTE BOER

KORING BOER

LUCERN BOER

AARTAPELS BOER

MIELIES BOER

TABAK BOER

INSTANDHOUDINGS,,IMPLAMENTE REGMAAK

TREKKER,,,STROOPERS ,TLB ENS RY EN REGMAAK DIENS ENS

EK IS OP DIE OOMLIK OP N WILDSPLAAS

ASSEBLUEF ENIGE GELEENTHUID OP N PLAAS SAL WARDEER WORD DANKIE 

Vorige42 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Chrisstoffel sal kan kontak.
Geadverteer deur: Chrisstoffel.
'n soeknet lid sedert 2016-07-28
Alle advertensies deur Chrisstoffel.
Vredefort - Vrystaat

1367 besigtigings.
Geadverteer op 2016-07-28 11:58:46.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.