Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek dringend na werk. » Veiligheid en Sekuriteit » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek dringend na werk. Soek dringend na werk.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek dringend na werk.

My naam is Trevor Palm. Ek is 51 jaar oud, ongetroud, en soek dringend na werk. Ek beskik oor die volgende onderving:

Opleiding van hondehanteerders, opleiding van honde, opleiding in plofstof identifikasie, opleiding vir honde in die opsporing van plofstof. Ek beskik ook oor ondervinding in die Bestuur van drywers en trokke op die perseel en op roetes. 

 Ek is lief vir die buitelewe en is ook bereid om op `n plaas te werk waar my ondervinding tot nut kan wees. Bereid om my te bekwaam vir enige ander pligte waarin ek nie ondervinding het nie.

 Stuur kontak besonderhede na: palmdennis245@gmail.com en ek sal u kontak.

1 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Dennispalm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Dennispalm
Alle advertensies deur Dennispalm.
'n soeknet lid sedert 2019-04-16.
Kriel - Mpumalanga

139 besigtigings.
Geadverteer op 2019-04-18 14:15:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.