Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!
Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
 Soek Advertensie
Hou op sukkel, kom kry 'n lening teen kompiterende rentekoerse vandag nog.
Soek baie dringend werk op plaas Soek baie dringend werk op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 
Doen aanlyn opnames en maak geld!

Soek baie dringend werk op plaas

R4 000.00
Foto 1: Soek baie dringend werk op plaas

Ek is n 36 jarige wedewee met dogter van 12 wat baie dringend werk op n plaas soek. Ek het voorheen met resies perde gewerk en het n groot pasie vir die boerdery. Ek weet boerdery is n 24 uur en dis waar my groot liefde le. Ek is bereid om te leer en my hande staan vir niks verkeerd. As daar iemand is wat bereid is om my n kans te gee om my self te bewys sal ek dit baie waardeer. 
Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

 
Kontak Catie via e-pos.
Telefoon Nommer:0766159296
Selfoon Nommer:0766159296
Geadverteer deur: Catie
'n soeknet lid sedert 2018-03-11.
Alle advertensies deur Catie.

Brakpan - Gauteng
Kaart vir Brakpan,Gauteng,Suid Afrika

55 besigtigings.
Geadverteer op 2018-04-09 16:39:46.
WhatsApp Iemand.
 

2018-04-24 20:05:57 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.56690 sekondes vir 54.198.164.83